Mediese Expo Dag

Gister was ń mylpaal vir ons by La Vie Care – ons eerste amptelike mediese expo! Ons kan met trots sê dat dit ń reuse sukses was. La Vie Care Bronmed het die initiatief deeglik beplan en uitgevoer – al ons uitstallers was in hulle noppies gewees en die inwoners het elke oomblik saam met ons geniet.

Ons sien uit om die Mediese Expo Dag by die ander fasiliteite te hou en al die kennis, praatjies en koeksisters te deel.

Hou ons dop op sosiale media vir meer ‘behind-the-scenes’ – Facebook en Instagram.

Hier is ń paar fotos van die dag!

Tags:

No comments yet.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.