La Vie Care is a private group of Sub-Acute and Rehabilitation Hospitals, and Frail Care Facilities based in Gauteng. Our goal is to offer the highest-quality, personalised care to each individual patient. Our world-class facilities are staffed by highly skilled healthcare professionals, whom are dedicated to provide the best quality service.

Learn more about our facilities and services offered by clicking on the pictures below.

Testimonials

I would like to thank you for the very kind and compassionate help with my mom, dad and I while she was with you.

– Gail P

We appreciate and take note of the good and selfless work that you provide to us residents!

– Marlene S

I would like to thank each and every staff member for the excellent care our mom received while in the step-down on behalf of her and us. Not only was it a clean and safe environment, but she was always cared for with tenderness and patience and the caregivers always made sure she was looked after from head to toe.

– Petro J

I take at the same time the opportunity for you there at Lynnmed from Sr. Nicky, Rencia and Susan, to the nurses, kitchen staff and cleaning crew to thank for the excellent care that I recently received during my 10 day stay. Every person I had to do there, his best and to ensure my comfort.

– Stephen

I would like to thank the whole staff for your thoughtfulness, compassion, tenderness, assistance, dedicated service, and friendliness, during my dad’s stay at the clinic.

– Bonnie N

Please allow me to express my great appreciation for the prompt, friendly & helpful support rendered last week when my wife fell & needed expert assistance. We are  very impressed & glad to be accommodated in Pretoria-East (Oosmed) centre.

– Bernie B

Sr Nicky, I spoke with my mom and she was very calm now. I just want to say a great big thank you and staff to have done her. It is much appreciated.

– Chris L

Thank you once again for ALL your love and care – Blessings galore.

– Tami B

Baie dankie Christelle. Alles baie duidelik en waardeer. Soos jy al te goed weet is hierdie mos maar ‘n bewegende matjie waarop mens dans en het ek groot respek en waardering vir wat julle doen.

– Enrico dP

On behalf of myself and my sisters, we would like to thank all the staff for the warm reception and hospitality upon welcoming my mom this afternoon.

– Zita and Family

Thanks Christelle what you guys all do for our moms and dads is also so incredible and we appreciate it so much.

– Jackie R

Ek en my ou kleindogtertjie (10 maande oud) het verlede Vrydag heerlik saam met die inwoners van die Pta Oos Aftreeoord deelgeneem aan die Lenteloop wat op die perseel aangebied is. Dit was ‘n baie spesiale oggend, en ek wil graag die organiseerders bedank vir hul goeie reëlings en die gladde verloop van die geleentheid. Dit is goed om te weet dat daar mense is wat werklik omgee vir die senior burgers in die oord. Dit het werklik vir my gelyk of ieder en elk dit geniet het. Baie dankie!

– Erica S

Ek moet bieg julle diens en fasiliteite is baie indrukwekkend. Ons en hy is baie gelukkig oor ons besluit. Baie dankie vir julle goeie diens en behulpsaamheid.

– Willem T
Goeie middag Louise, Baie Dankie vir al jou moeite en hulp. Spesiaal ook baie dankie vir jou vriendelikheid en bedagsaamheid.
– Mari vdW

Christelle, BAIE DANKIE uit ons hart uit vir die daaglikse oggend en aand versorging wat julle vir my pa gedoen het. Die liefde,geduld en vriendelikheid waarmee jul werkers dit elke dag gedoen het, het soveel vir my ma en ons beteken. Dankie dat ek sommer elke keer jou net kon laat weet as ons situasie verander het en vir al jou omgee en oproepe.

 

Mag die Here jou hande elke dag sterk maak vir die fantastiese omgee mens wat jy is!

– Ingrid Strydom

Louise ek wil net graag weer baie dankie sê vir al die personeel en die manier hoe hulle my ma en ons as gesin hanteer het.

Frieda Roos was fantasties. Daar was onder andere ‘n persoonlid wat in die kombuis gewerk het, wens ek het haar naam gevat, wat so oulik was…

Ons is so bly my ma kon haar laaste paar uurtjies daar by julle gehad het.

Julle kan trots wees op elke persoonlid.

– Reinette B

My pa, mnr G.S. Koekemoer, was vir bykans 3 jaar in die eenheid versorg. Ons gesin was dikwels verbaas en beïndruk deur die wyse van behandeling en sorg wat hy ontvang het. Hy was altyd skoon en sy kamer was altyd netjies. As my pa gekla het, was dit oor iets wat hy teen sy sin moes doen wat slegs vir sy eie voordeel was!
As gesin kyk ons terug op die tyd wat hy in La Vie Care@ Oosmed was en besef ons kon nie vir beter gevra het nie!
Met sy afsterwe was ons betyds in kenns gestel sodat ons die laaste moment van sy lewe kon by wees om van hom afskeid te neem. Ons was met die grootste empatie behandel en deur die seer begelei.
Ons grootste dank en waardering aan die personeel van La Vie!

– Die Koekemoer - gesin

Ek wil net Elmed en die span personeel bedank vir die goeie versorging wat my Pa die laaste 6 maande ontvang het.

Baie dankie vir al die hulp en die ekstra myl wat julle vir my Pa loop. Die familie waardeer dit opreg.

– Pieter Pieterse

Dis vir my ‘n plesier en voorreg om, in eie naam en namens my moeder, Mev Maxie Steenkamp, hierdie brief van waardering te skryf vir die buitegewone diens en hulpvaardiheid wat ons ontvang van Sr Stella Smit (Oosmed).
Haar medemenslikheid en dienswilligheid, sowel as haar ervaring en kundigheid, manifesteer op soveel vlakke en geleenthede…Voorwaar ‘n onbaatsugtige demonstrasie van naaste liefde en sorgsaamheid, wat u organisasie (en haar persoonlik) tot groot eer strek.

– Dr Willem Steenkamp

My eggenoot, Josef Weyers, het tans tuisversorging nodig van die versorgingseenheid (La Vie Care @ Oosmed) hier in Pretoria-Oos Aftree Oord. Ek besef nou hulp is net ‘n telefoonoproep van ons af. Die diens wat ons van Mev Rencia Opperman, Suster Stella en Suster Saru ontvang, is puik. Dankie ook aan Sammy en Sipho vir uitstaande versorging.

– Ruth Weyers